Wit Wolf
dat hy besorg was oor die jong man wat saam met hom daar aangehou is. Stefaans is van Upington na Pretoria oorgeplaas en het in dieselfde afdeling beland waar verskeie regses aangehou is. Onder hulle was Clive Derby-Lewis, moordenaar van die destydse leier van … De Kock het dit sy lewenstaak gemaak om Stefaans te red. Ek het hierdie stryd eerstehands ervaar. Hy het telkens tydens my besoeke en in driftige telefoonoproepe my hulp gevra. Soms was hy regtig moerig. Dan het ek geweet daar was weer...
fcm.fiberconfig.com